Volle Evangelie Kerk Upington
Ons Missie
Ervaar JESUS, Skyn LIEFDE.
Ons Visie
Om 'n GRENSLOSE GEESTELIKE LIGHUIS te wees.
“Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.”.